Dianne Wiest

Dianne Wiest
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dianne Evelyn Wiest
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dianne Wiest (gebore 28 Maart 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hannah and Her Sisters (1986), Edward Scissorhands (1990), Bullets Over Broadway (1994), en The Birdcage (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search